Sunday, November 27, 2011

RAFELS AFSLUITING 2011.


Ons het Saterdag ons jaarlikse afsluiting by Daffodils gehou. Daar is baie geskenke uitgegee, ons het ook ons verjaarsdae lappies ook uitgedeel. Riana Nel het die dag vir ons gereel, en ons wil haar bedank vir n puik dag. Alta Street word in Desember 60, toe het ons ook verjaarsdag gehou. Moet nie eers praat van al die lekker kos.



Ons wens almal 'n GESEENDE KERSFEES en VOORSPOEDIGE NUWEJAAR toe.